Foute
Mandjie (0)0
FOUTE · 1–31 DESEMBER 2026

Kies 3. Goedkoopste GRATIS.

Vir jou mense, jou somerplanne en geskenke met karakter.

Begin 1 Desember 2026. Die aanbod is nog nie aktief nie.

So werk dit

Huidige pryse per kledingstuk

StylXS–ML–6XL
T-hemdeR270R340
CrewnecksR450R590
HoodiesR500R690

Voorbeeld: drie XS–M T-hemde kos R810 voor die aanbod. Die R270-afslag bring die totaal op R540, met gratis aflewering in Suid-Afrika.

Aflewering neem 3–5 werksdae ná bevestigde betaling. Bestel vroeg vir Kersgeskenke; ’n spesifieke Kersafleweringsdatum word nie gewaarborg nie.

Terugsendings en statutêre regte geld soos in ons terugsendingsbeleid. Terugbetalings gebruik die bedrag wat werklik vir die teruggestuurde goedere betaal is; die bestelling se afslagverdeling word by afrekening aangeteken.

Terugsendingsbeleid

Kies jou Foute →